Melaatsbakterieë hou dalk `n sleutel tot herstel

Melaatsheid is een van die wêreld se oudste en aanhoudende siektes wat kan lei tot die verlamming van die hande en voete. Die siekte kan ook die senuwees, vel, oë en voering van die neus beïnvloed. Daar word nou geglo dat die Melaatsheid-bakterieë dalk die geheim inhou om die liggaam veilig te herstel en te hergenereer, sê navorsers aan die Universiteit van Edinburgh.

Kategorie: Gesels

Deel die potgooi: