Ons Geloftes, Ons Toekoms uit die Verlede ( deel 1 )

Flip Swanepoel van die Volksvergadring van die Geloftevolk doen n reeks waarna daar gekyk word na ons Geloftes en ons Geskiedenis. Alles word deeglik uit die Argiewe , Vader se woord en ons Geskiedenis gehaal om jou die volledige prentjie te gee oor wat is die ware Geloftes en wat verwag was en is van ons om dit te onderhou.

Kategorie: Geloftes & Geskiedenis

Deel die potgooi: