Ons Geloftes, ons toekoms uit die verlede Deel 3

Deel 3 van Flip Swanepoel se reeks : Ons Geloftes, ons toekoms uit die verlede

voorttrekkerhuis

Wat is die hoof klousule van die outentieke Gelofte van Bloedrivier? Waarom kan die geloftekerk nie die vervulling van die Gelofte wees nie? Flip Swanepoel se deel 3 in die reeks sal hierdie in die kollig stel

Kategorie: Geloftes & Geskiedenis

Deel die potgooi: