Ons Geloftes, ons toekoms uit die verlede. Deel 8

Flip Swanepoel se reeks: Ons Geloftes, ons toekoms uit die verlede. DEEL 8

siener

Deel 8 behandel die belangrikheid van die klipstapeling binne Skriftuurlike verband en of die monument as ‘n klippilaar beskou moet word en as rede aangevoer kan word om Paardekraal te vermy. Sommige visieone van Siener van Rensburg word ook binne konteks behandel.

Kategorie: Geloftes & Geskiedenis

Deel die potgooi: