Ons Geloftes, ons toekoms uit die verlede. Deel 9

Flip Swanepoel se reeks: Ons Geloftes, ons toekoms uit die verlede – DEEL 9

Unie wording

Deel 9 handel oor waarom die vrede van Vereniging op 31 Mei geteken is en waarom Uniewording en Republiekwording op 31 Mei plaasgevind het. Waarom kmdt. Piet Cronje op Majubadag 1900 oorgegee het en waarom die Anglo Boereoorlog op 11 Oktober begin het. Waarom die parlement op Majubadag 2018 besluit het om die grondonteiening sonder vergoeding te wettig.

Kategorie: Geloftes & Geskiedenis

Deel die potgooi: