Pepper X onttroon Carolina Reaper as warmste rissie

Kom hoor oor “Pepper X” wat nou amptelik die wêreld se warmste rissie met ʼn gemiddeld van 2,693 miljoen Scoville-hitte-eenhede is

Pepper X onttroon Carolina Reaper as warmste rissie

Dit is gekweek deur Ed Currie, stigter van die Puckerbutt Pepper Company in die VSA, wat ook die vorige rekordhouer, die Carolina Reaper, met ʼn gemiddeld van 1,64 miljoen SHU geskep het, om dit in konteks te plaas, ʼn jalapeño haal gewoonlik tussen 3 000 en 8 000 SHU.

Kategorie: Gesels

Deel die potgooi: