Plant-stres 101: Tekens, simptome, voorkoming en behandeling.

Tekens van plant-stres kan kommerwekkend wees vir tuiniers. Wees dus paraat en wend die regte voorkoming of behandeling aan.

image 4

‘n Plant is meer vatbaar vir plae en siektes wanneer stres ‘n rol speel. Nes mense wanneer ons ‘n slaap tekort het, en dan vatbaar is vir verkoue en griep. Net so is ons tuin groente en ander meerjarige plante minder in staat om larwes te veg of swamme te voorkom. Kom ons ondersoek die tekens en simptome wat aandui dat jou plant druk van sy omgewing ervaar. 

Kategorie: Groenvingers

Deel die potgooi: