Ruimterommel getref deur meer ruimterommel

‘n Stuk ruimterommel wat deur die Europese Ruimte-agentskap gemonitor word as deel van ‘n missie om rommel uit die ruimte te verwyder, is deur ‘n ander stuk rommel getref, wat die voorwerp in meer stukke versplinter het.

Kategorie: Tech Klets

Deel die potgooi: