Volgens ‘n studie wat in die Royal Society Open Science-joernaal gepubliseer is, het wetenskaplikes aan die lig gebring dat hierdie organismes die natuur se mees onverwagte kletsrysels is. Met Andrew Adamatzky – ‘n professor met die Onkonvensionele Rekenaarlaboratorium aan die Universiteit van Wes-Engeland – aan die stuur, het die studie op vier spesies swamme gefokus. Die studie het getoon dat die gesplete kieusampioen ‘n skerp styging in elektriese uitset het wanneer dit met vreemde hout in aanraking gekom het – die einste kos waarop dit floreer.
Sampioene kommunikeer met mekaar in ‘n sowat 50 woorde woordeskat
Kom luister saam oor die nuwe studie wat wys dat sampioene met mekaar kommunikeer deur die gebruik van ‘n woordeskat van sowat 50 woorde in ‘n sogenaamde, plante internet
Kategorie: Gesels