Seekatte wat voorwerpe gooi – dikwels na ander seekatte wat hulle irriteer

Kom luister saam na hieride verrassende video wat wys dat seekatte voorwerpe gooi – dikwels na ander seekatte wat hulle irriteer

seekatte wat voorwerpe gooi

Terwyl navorsers meer as 21 uur se video waargeneem het wat naby seekatte in Jervisbaai, AustraliĆ«, geneem is, het wetenskaplikes ‘n vreemde verskynsel opgemerk: Soms het die seekatte voorwerpe soos slik, skulpe of alge bymekaargemaak en na ander seekatte gegooi. Dit was waar geneem dat hulle hul sifone gebruik om die voorwerpe by hulle beoogde teiken uit te kry om die teiekns te probeer verdryf, of altans, voorwerpe uit hul pad te verdryf.

seekatte wat voorwerpe gooi 01

Kategorie: Gesels

Deel die potgooi: