Studente maak plan met plastiek

Dié uitvinding het hulle ʼn toekenning besorg by die Entrepreneurskapontwikkeling in Hoër Onderwys (EOHO) Intervarsity Nasionale Finale.

Studente maak plan met plastiek

Twee nagraadse studente aan die Universiteit Stellenbosch (US) het met ʼn plan vorendag gekom om plastiek op ʼn goedkoper manier te herwin.

Kategorie: Tech Klets

Deel die potgooi: