Suidlander Gesels: Andy Rabie – Sekerheid

SL Gesels is n nuwe reeks waar ons met die Departements Hoofde en leiers gesels. Andy Rabie is die Nasionale Departements Hoof van Sekerheid

Suidlanders Gesels

Suidlander Gesels is n nuwe reeks op Radio Grootrivier. Ons gesels met die Departements Hoofde en Leiers oor wat hulle werklik agter die skerms doen waarvan jan alleman dalk nie weet nie. Ons sewende onderhoud is met die Nasionale Departements Hoof van Sekerheid – Andy Rabie

Kategorie: Suidlander Gesels

Deel die potgooi: