Suidlander Gesels: Brenda Bekker – Ontvangs

SL Gesels is n nuwe reeks waar ons met die Departements Hoofde en leiers gesels. Brenda Bekker is die Nasionale Departements Hoof van Ontvangs

Suidlanders Gesels

Suidlander Gesels is n nuwe reeks op Radio Grootrivier. Ons gesels met die Departements Hoofde en Leiers oor wat hulle werklik agter die skerms doen waarvan jan alleman dalk nie weet nie. Ons vierde onderhoud is met die Nasionale Departements Hoof van Ontvangs – Brenda Bekker

Kategorie: Suidlander Gesels

Deel die potgooi: