Suidlander Gesels: Charl du Toit – Landbou

SL Gesels is n nuwe reeks waar ons met die Departements Hoofde en leiers gesels. Charl du Toit is die Nasionale Departements Hoof van Landbou

Suidlanders Gesels

Suidlander Gesels is n nuwe reeks op Radio Grootrivier. Ons gesels met die Departements Hoofde en Leiers oor wat hulle werklik agter die skerms doen waarvan jan alleman dalk nie weet nie. Ons agste onderhoud is met die Nasionale Departements Hoof van Landbou – Charl du Toit

Kategorie: Suidlander Gesels

Deel die potgooi: