Suidlander Gesels: Elmien Drent – Medies

SL Gesels is n nuwe reeks waar ons met die Departements Hoofde en leiers gesels. Elmien Drent is die Nasionale Departements Hoof van Medies

Suidlanders Gesels

Suidlander Gesels is n nuwe reeks op Radio Grootrivier. Ons gesels met die Departements Hoofde en Leiers oor wat hulle werklik agter die skerms doen waarvan jan alleman dalk nie weet nie. Ons sesde onderhoud is met die Nasionale Departements Hoof van Medies – Elmien Drent

Kategorie: Suidlander Gesels

Deel die potgooi: