Suidlander Gesels: Simon Roche – Buitenlands: Amerika

SL Gesels is n nuwe reeks waar ons met die Departements Hoofde en leiers gesels. Simon Roche is die Nasionale Departements Hoof van Buitenlands: Amerika

Suidlanders Gesels

Suidlander Gesels is n nuwe reeks op Radio Grootrivier. Ons gesels met die Departements Hoofde en Leiers oor wat hulle werklik agter die skerms doen waarvan jan alleman dalk nie weet nie. Ons tiende onderhoud is met die Nasionale Departements Hoof van Buitenlands – Simon Roche: Amerika

Kategorie: Suidlander Gesels

Deel die potgooi: