Suidlander Gesels: Stephen Howell – Kommunikasie

SL Gesels is n nuwe reeks waar ons met die Departements Hoofde en leiers gesels. Stephen Howell die 2de in bevel van Departement Kommunikasie gesels saam.

Suidlanders Gesels

Suidlander Gesels is n nuwe reeks op Radio Grootrivier. Ons gesels met die Departements Hoofde en Leiers oor wat hulle werklik agter die skerms doen waarvan jan alleman dalk nie weet nie. Ons derde onderhoud is met die 2de in bevel van Departement Kommunikasie – Stephen Howell

Kategorie: Suidlander Gesels

Deel die potgooi: