Suidlander Gesels: Theunis Visser – Tegniese Dienste

SL Gesels is n nuwe reeks waar ons met die Departements Hoofde en leiers gesels. Theunis Visser is die Nasionale Departements Hoof van Tegniese Dienste

Suidlanders Gesels

Suidlander Gesels is n nuwe reeks op Radio Grootrivier. Ons gesels met die Departements Hoofde en Leiers oor wat hulle werklik agter die skerms doen waarvan jan alleman dalk nie weet nie. Ons vyfde onderhoud is met die Nasionale Departements Hoof van Tegniese Dienste – Theunis Visser

Kategorie: Suidlander Gesels

Deel die potgooi: