Suidlander Gesels: Tjaart Fourie – Logistiek

SL Gesels is n nuwe reeks waar ons met die Departements Hoofde en leiers gesels. Tjaart Fourie die Nasionale Departements Hoof van Logistiek gesels saam.

Suidlanders Gesels

Suidlander Gesels is n nuwe reeks op Radio Grootrivier. Ons gesels met die Departements Hoofde en Leiers oor wat hulle werklik agter die skerms doen waarvan jan alleman dalk nie weet nie. Ons tweede onderhoud is met die Nasionale Departements Hoof van Logistiek: Tjaart Fourie

Kategorie: Suidlander Gesels

Deel die potgooi: