Ultra-verwerkte voedsel vernietig ons gesondheid en die planeet

Kom luister saam na die impak van ultr-verwerkte voedsel op menslike gesondheid sowel as op die omgewing

Ons wêreld staar ‘n groot uitdaging in die gesig: ons moet genoeg hoë-gehalte, diverse en voedsame voedsel skep om ‘n groeiende bevolking te voed – en dit doen binne die grense van ons planeet. Dit beteken dat die omgewingsimpak van die globale voedselstelsel aansienlik verminder moet word. Daar is meer as 7 000 eetbare plantspesies wat vir voedsel geëet kan word. Maar vandag kom 90% van die wêreldwye energie-inname van net 15 gewasspesies, met meer as die helfte van die wêreld se bevolking wat op net drie graangewasse staatmaak: rys, koring en mielies.

wovsd food bnnr

Kategorie: Gesels

Deel die potgooi: