Op skool is die spronge tussen die verskillende grade nie almal ewe maklik nie. Daarom is dit belangrik dat ouers weet waarna om op te let en sodoende kan jy die prose vir jou kind makliker maak. Om jou kind gereed te maak vir die verskillende oorgange in sy lewe kan jy oplet na die volgende:
- Studiemetodes
- Tydsbeplanning
- Herhaling
- Gapings in onderbou
- Vroeƫ opsporing van probleme
- Impak van hegte vriendskappe