Waar om fondse vir jou briljante nuwe onderneming te vind.

‘n Briljante idee is een ding, maar om daardie idee van die grond af te kry met finansiering is ‘n hele ander speletjie. Ons gesels oor opsies wat jy kan oorweeg vir fondse vir jou nuwe onderneming.

funding

Baie entrepreneurs vind dit moeilik om daardie briljante idee te finansier. Vandag gesels ons oor verskeie opsies wat jy kan oorweeg om jou besigheid te finansier.

Kategorie: Sake-uur

Deel die potgooi: