“Ekonomiese vryheid is die fundamentele reg van elke individu om sy eie eiendom en arbeid te beheer. Aan die kern daarvan gaan ekonomiese vryheid oor die vryheid van individue om ekonomiese besluite te neem, Dit sluit die reg in om ‘n beroep te kies, ‘n besigheid te begin en te besluit wat om vir jou arbeid te vra.” – Eustace Davie ( Maroela Media)
Foto: Verskaf( LitNet)