Wat is die werklike betekenis van ekonomiese vryheid?

Is Suid Afrika ekonomies op die pad van vryheid?
Ons deel die skrywe van Eustace Davie, direkteur van die Vryemarkstigting.

Johan Fourie LA fokus

“Ekonomiese vryheid is die fundamentele reg van elke individu om sy eie eiendom en arbeid te beheer. Aan die kern daarvan gaan ekonomiese vryheid oor die vryheid van individue om ekonomiese besluite te neem, Dit sluit die reg in om ‘n beroep te kies, ‘n besigheid te begin en te besluit wat om vir jou arbeid te vra.” – Eustace Davie ( Maroela Media)

Foto: Verskaf( LitNet)

Kategorie: Sake-uur

Deel die potgooi: