Tydens die Eerste Wêreldoorlog het daar vele dramatiese gebeure plaasgevind wat dikwels oor die jare heen in die newel van die geskiedenis verlore gegaan het. Een van die mees ongewone en minder bekende gebeure was die tydelike wapenstilstand tussen Rusland en Duitsland om ‘n gesamentlike poging te maak om die wolwe te bestry, wat ‘n bedreiging vir beide lande se troepe in die ooselike front gevorm het.
Wêreld Oorlog Een se tydelike Wapenstilstand om op te tree teen wolwe
Kom hoor hoe ‘n ongewone bedreiging na vore getree het en ‘n vreemde en onverwagte versoeningspoging
Kategorie: Gesels