Wêreld rekord van die Grootste Goudvis

Kom luister hier oor `n Britse hengelaar vang ‘n goudvis van 30,4kg wat ‘n wêreldrekord kan wees

Bluewater LakesFacebook2

Andy Hackett het geweet hy het iets groots vasgehaak. Terwyl hy by Bluewater Lakes in Champagne, Frankryk gehengel het. Die Britse hengelaar het 25 minute lank gesukkel om sy vangs in te trek. Toe hy ‘n flits oranje in die verte sien, het hy besef dat hy “Wortel”, ‘n legendariese groot goudvis, vasgevang het.
Hackett het toe daarin geslaag om die 30,4kg vis te vang en in te katrol. – gepas genoem by naam en soort – ñ leerkarp en koi-bastervis

Bluewater LakesFacebook

Kategorie: Gesels

Deel die potgooi: