Wetenskaplikes ontwaak 13 virusse van die Siberiese perma-ys

Kom hoor hoe wetenskaplikes dit waag om prehistoriese virusse van die Siberiese perma-ys te “ontwaak”

Wetenskaplikes ontwaak 13 virusse

Vir millennia het gevaarlike virusse onder die Siberiese perma-ys geskuil. Nou het ‘n groep wetenskaplikes meer as ‘n dosyn van hierdie virusse uit die ys laat herleef om te bewys dat dit moontlik is – en om die alarm te maak dat meer prehistoriese virusse kan opduik soos die klimaat verander oor die Aarde.

Kategorie: Gesels

Deel die potgooi: