Potgooi

Suidlanders Gesels
Suidlander Gesels: Brenda Bekker – Ontvangs

SL Gesels is n nuwe reeks waar ons met die Departements Hoofde en leiers gesels. Brenda Bekker is die Nasionale Departements Hoof van Ontvangs

2024/05/03

Pepper X onttroon Carolina Reaper as warmste rissie
Pepper X onttroon Carolina Reaper as warmste rissie

Kom hoor oor "Pepper X” wat nou amptelik die wêreld se warmste rissie met ʼn gemiddeld van 2,693 miljoen Scoville-hitte-eenhede is

2024/05/02

funding
Waar om fondse vir jou briljante nuwe onderneming te vind.

'n Briljante idee is een ding, maar om daardie idee van die grond af te kry met finansiering is 'n hele ander speletjie. Ons gesels oor opsies wat jy kan oorweeg vir fondse vir jou nuwe onderneming.

2024/04/30

Musiek kan 'n positiewe impak op plantgesondheid hê
Musiek kan ‘n positiewe impak op plantgesondheid hê

Die idee dat musiek 'n positiewe impak op plantgesondheid kan hê, het beide wetenskaplikes en musiekentoesiaste vir dekades lank geïntrigeer, dit gaan jou ook fassineer

2024/04/29

Suidlanders Gesels
Suidlander Gesels: Stephen Howell – Kommunikasie

SL Gesels is n nuwe reeks waar ons met die Departements Hoofde en leiers gesels. Stephen Howell die 2de in bevel van Departement Kommunikasie gesels saam.

2024/04/26

Simatika is die studie van klank en vibrasie
Simatika is die studie van klank en vibrasie

Simatiek, die fassinerende studieveld wat die verborge skoonheid van klank en vibrasie onthul, stel ons in staat om die ingewikkelde patrone en vorms wat deur akoestiese frekwensies geskep word, te aanskou.

2024/04/25

1460005
Maak seker jy kan sorgeloos aftree.

Die grootste geheim van 'n sorgelose aftrede is goeie beplanning. Ons gesels oor watter strikke jy moet vermy.

2024/04/23