Potgooi
SL Gesels is n nuwe reeks waar ons met die Departements Hoofde en leiers gesels. Tjaart Fourie die Nasionale Departements Hoof van Logistiek gesels saam.
2024/04/19
As entrepreneur is dit baie belangrik om van die begin af bewus te wees oor die verskeie voor-en nadele van jou besigheid se ondernemingstruktuur.
2024/04/18
Kom hoor oor hierdie eienaardige verwondering
2024/04/17
Die Parsi-gemeenskap se migrasie van Persië na Indië het in die 7de eeu plaasgevind, hoofsaaklik om godsdiensvervolging in hul vaderland te ontsnap
2024/04/16
Die hart van hierdie innovasie lê in die ontwikkeling van hoogs gevorderde animatroniese karakters wat in staat is om direkte oogkontak met parkbesoekers te maak, kom hoor oor hierdie verwikkelinge
2024/04/15
SL Gesels is n nuwe reeks waar ons met die Departements Hoofde en leiers gesels. Gustav Muller leier van SL is eerste aan die woord
2024/04/12
Rene Roux deel haar denke oor die sagte hand waarmee 'n ma haar dogters vorm om goeie vroue te wees.
2024/04/12
Een van die uitstaande tegniese prestasies in "The Exorcist" was die gebruik van 'n kamerastabiliseringstelsel, wat 'n voorloper van die moderne Steadicam was, kom hoor hoe het hulle hierdie uitdaging gepak
2024/04/11
Xenobots is nie jou tipiese robotte nie; hulle het nie tradisionele metaal- en meganiese komponente nie, kom hoor oor hoe hulle dan werk
2024/04/10