Potgooi
SL Gesels is n nuwe reeks waar ons met die Departements Hoofde en leiers gesels. Simon Roche is die Nasionale Departements Hoof van Buitenlands: Oekraïne , Rusland
2024/06/21
Kom hoor oor hierdie eksperimentele kommunikasiesatelliet met sy oorsprong in die vroeë dae van die ruimtewedloop
2024/06/18
Kom hoor oor Obsidiaan wat geskep word deur 'n unieke geologiese proses, en die gebruike daarvan
2024/06/17
SL Gesels is n nuwe reeks waar ons met die Departements Hoofde en leiers gesels. Simon Roche is die Nasionale Departements Hoof van Buitenlands: Amerika
2024/06/14
Kom hoor oor hierdie uitspraak teen die omstrede COVID-19-entstofmandaat en in guns van die ongeënte werkers
2024/06/12
Kom hoor oor die skepper van die rekenaar wurm, sowel as sy onverskoning vrae daarvoor
2024/06/11
Kom hoor oor die merkwaardige Oxalis se ballistiese saadverspreiding
2024/06/10









