Gesels

f76iv080v1ob1
Jou vliegtuig word nie met kleefband bymekaar gehou nie – dit is aluminium spoedband

Het jy al gewonder, kom hoor, jou vliegtuig word nie met kleefband bymekaar gehou nie - dit is aluminium spoedband wat ontwerp is vir hoƫspoed adhesie tydens tydelike herstelwerk totdat 'n permanente regstelling gemaak kan word.

2023/09/21

beer beskermings pak Thumb
‘n Beerbeskermingspak, Siberies van oorsprong uit die 1800’s

Kom hoor hier oor 'n unieke en ongewone stuk klere wat sy ontstaan gemaak in die laat 1800's, in onherbergsame landskap van Sibiriƫ - die beerbeskermingspak

2023/09/19

mushrooms talk to each other
Sampioene kommunikeer met mekaar in ‘n sowat 50 woorde woordeskat

Kom luister saam oor die nuwe studie wat wys dat sampioene met mekaar kommunikeer deur die gebruik van 'n woordeskat van sowat 50 woorde in 'n sogenaamde, plante internet

2023/09/18

11
Die krag van 44 klein mensies getoets teen die blote mag van ‘n olifant

Kom hoor die storie van die ambisieuse konsep was om die krag van 44 klein mensies(Dwergisme of persoon van kort gestalte) te toets teen die blote mag van 'n olifant.

2023/09/13

main qimg f909ad57d5074636bb4312beeacf24bc lq
Ambergris, potvis walvis braaksel meer werd goud

Kom luister hierna, 'n wasagtige stof wat soms in die spysverteringstelsel van 'n sperm-walvis voorkom, en dit kan miljoene dollar werd wees.

2023/09/08

Dog sniffing a crotch
Hoekom snuif honde jou kruis? Kenners verduidelik hierdie ongemaklike hondegedrag

Dit kan ongemaklik of grootliks `n verleentheid wees, maar daar is 'n heeltemal normale rede waarom honde jou kruis snuif, kom hoor hoekom.

2023/08/31