Gesels
Kom luister bietjie saam van ’n Australiese padda wat sy eie eiers ingesluk het tot wollerige mammoete, wetenskaplikes kom al hoe nader daaraan om langverlore spesies uit die dood terug te bring
2023/11/08
Kom hooer oor die verstommende feit dat as jy al die leë ruimte sou verwyder van die atome waaruit elke mens op aarde bestaan, kan die hele wêreldbevolking in 'n appel pas
2023/11/06
Kom luister saam na hierdie asemrowende Trans-Siberiese Spoorweg met `n reis van 9829 kilometer
2023/11/03
Kom hoor hoe wetenskaplikes dit waag om prehistoriese virusse van die Siberiese perma-ys te "ontwaak"
2023/11/02
Kom kyk saam binne-projek A119, Amerika se hoogs geheime komplot om 'n kernbom op die maan te laat ontplof tydens die Koue Oorlog
2023/11/01
Kom luister saam hoe water, natter kan wees as normaal en hoe die brandbestryders dit gebruik
2023/10/27
Kom hoor bietjie waar hierdie geliefkooste tydverdryf sy bestaan gemaak het
2023/10/26
Kom luister saan en hoor oor die wêreld se eerste geanimeerde speelfilm wat in Argentinië gemaak is, en nie Disney nie
2023/10/24
Kom luister saam na hierdie mal idee dat die goud in die aarde se kern die hele aarde in 'n knie-hoë laag kan bedek
2023/10/23









