Potgooi

beer beskermings pak Thumb
‘n Beerbeskermingspak, Siberies van oorsprong uit die 1800’s

Kom hoor hier oor 'n unieke en ongewone stuk klere wat sy ontstaan gemaak in die laat 1800's, in onherbergsame landskap van Sibirië - die beerbeskermingspak

2023/09/19

mushrooms talk to each other
Sampioene kommunikeer met mekaar in ‘n sowat 50 woorde woordeskat

Kom luister saam oor die nuwe studie wat wys dat sampioene met mekaar kommunikeer deur die gebruik van 'n woordeskat van sowat 50 woorde in 'n sogenaamde, plante internet

2023/09/18

11
Die krag van 44 klein mensies getoets teen die blote mag van ‘n olifant

Kom hoor die storie van die ambisieuse konsep was om die krag van 44 klein mensies(Dwergisme of persoon van kort gestalte) te toets teen die blote mag van 'n olifant.

2023/09/13

main qimg f909ad57d5074636bb4312beeacf24bc lq
Ambergris, potvis walvis braaksel meer werd goud

Kom luister hierna, 'n wasagtige stof wat soms in die spysverteringstelsel van 'n sperm-walvis voorkom, en dit kan miljoene dollar werd wees.

2023/09/08

Picsart 23 01 27 09 32 54 940 1024x432 1
Ewigheidswaarde Fondasie – Storie Boeke

Louwisa hoop om lesers te help verstaan wie Jesus is en dat haar boeke vir kinders 'n goeie fondasie sal bied.

2023/09/06