Potgooi

image 6
Lawns4U Garden Service

Marius van Lanws4u deel sy top wenke om altyd seker te maak jou gras is groen aan jou kant van die draad.

2023/10/12

6016 thmb
Toyota-batterydeurbraak — vollaai in 10 minute met meer as 1 000 km se reikafstand

Kom luister saam na Toyota bewering dat hy 'n deurbraak gemaak het in batterytegnologie wat hulle sal toelaat om batterye te skep wat 'n reikafstand van 1 183 km op 'n enkele lading bied.

2023/10/12

Untitled 1
Verskriklike koste van vinnige mode-obsessie

Kom luister na die verskriklike koste van vinnige mode-obsessie wat aan die kaak gestel word terwyl berge klere op die strand uitspoel

2023/10/11

160746 mifb
4-dag werksweek verhoog produktiwiteit met 40% by Microsoft

Kom luister bietjie na die eksperiment met 'n vierdaagse werksweek in 'n land wat berug is vir oorwerk, het Microsoft-Japan gesê, verkope per werknemer het met 40% gestyg vergeleke met dieselfde maand verlede jaar.

2023/10/04