Potgooi
Werknemers se ongelukkigheid het verbysterende vlakke bereik. Nuwe navorsing toon werknemers voel ongeliefd, oorwerk en oor die hoof gesien by hul werk.
2023/09/20
Huur jou droom bed! Rental Buddies bied jou 'n bekostigbare manier om 'n rustige nagrus te hê teen sakpas pryse.
2023/09/20
Kom luister saam na hieride verrassende video wat wys dat seekatte voorwerpe gooi - dikwels na ander seekatte wat hulle irriteer
2023/09/20
"As jy die probleem verstaan en weet hoe om te help, is die stryd half gewonne," sê Barbara Eaton( Akademiese ontwikkelings adviseur).
2023/09/19
Kom hoor hier oor 'n unieke en ongewone stuk klere wat sy ontstaan gemaak in die laat 1800's, in onherbergsame landskap van Sibirië - die beerbeskermingspak
2023/09/19
Kom luister saam oor die nuwe studie wat wys dat sampioene met mekaar kommunikeer deur die gebruik van 'n woordeskat van sowat 50 woorde in 'n sogenaamde, plante internet
2023/09/18
Kom luister saam na die middeleeuse genesing wat beteken jou skedel word deurboor
2023/09/15
Kom luister saam na wat die toekoms in hou vir soetgoed, byna volmaakte suikervervangers
2023/09/14
Kom hoor die storie van die ambisieuse konsep was om die krag van 44 klein mensies(Dwergisme of persoon van kort gestalte) te toets teen die blote mag van 'n olifant.
2023/09/13









