Gesels
Kom luister saam hoe `n 6-jarige seun van Noord-Duitsland, 'n terminaal siek kind, se finale wens vervul was
2023/09/28
Ons praat vandag oor bye, in 3 gedeeltes vat ons bietjie die onderwerpe aan van met bye boer, `n mislukte reddings poging en `n groot faktor in hul afname
2023/09/27
Kom luister saam na hierdie baanbrekersmateriaal wat ontstaan het uit die jute-plant, wat ryklik in die Bangladesj-omgewing voorkom
2023/09/22
Het jy al gewonder, kom hoor, jou vliegtuig word nie met kleefband bymekaar gehou nie - dit is aluminium spoedband wat ontwerp is vir hoƫspoed adhesie tydens tydelike herstelwerk totdat 'n permanente regstelling gemaak kan word.
2023/09/21
Kom luister saam na hieride verrassende video wat wys dat seekatte voorwerpe gooi - dikwels na ander seekatte wat hulle irriteer
2023/09/20
Kom hoor hier oor 'n unieke en ongewone stuk klere wat sy ontstaan gemaak in die laat 1800's, in onherbergsame landskap van Sibiriƫ - die beerbeskermingspak
2023/09/19
Kom luister saam oor die nuwe studie wat wys dat sampioene met mekaar kommunikeer deur die gebruik van 'n woordeskat van sowat 50 woorde in 'n sogenaamde, plante internet
2023/09/18
Kom luister saam na die middeleeuse genesing wat beteken jou skedel word deurboor
2023/09/15
Kom luister saam na wat die toekoms in hou vir soetgoed, byna volmaakte suikervervangers
2023/09/14
Kom hoor die storie van die ambisieuse konsep was om die krag van 44 klein mensies(Dwergisme of persoon van kort gestalte) te toets teen die blote mag van 'n olifant.
2023/09/13









