Gesels
Kom luister saam laboratoriumgekweekte diamante, waar hulle gewild raak en hoe hulle vergelyk met regte diamante
2023/10/20
Kom luister na professor Michelle Hamer wat aan die hoof staan van die Biodiversity Biobanks South Africa-projek om ons te vertel van Die Suid-Afrikaanse Nasionale Biodiversiteitsinstituut
2023/10/19
Kom luister saam na die impak van ultr-verwerkte voedsel op menslike gesondheid sowel as op die omgewing
2023/10/18
Kom luister saam na die opwindende uitvindings rondom die gesondheid en instandhouding van die menslike mikrobioom
2023/10/17
Kom luister saam na wat die WGO-lys van aspartaam as moontlike karsinogeen beteken vir jou dieet en koeldrank gewoontes
2023/10/16
Kom luister wat die rede dan nou is hoekom jy jou vliegtuigsitplek moet regop maak, die prosedure wat ons so goed ken
2023/10/13
Kom luister bietjie saam na die vertel oor NASA se mees verbode kamer
2023/10/09
Kom luister bietjie na die eksperiment met 'n vierdaagse werksweek in 'n land wat berug is vir oorwerk, het Microsoft-Japan gesê, verkope per werknemer het met 40% gestyg vergeleke met dieselfde maand verlede jaar.
2023/10/04
Kom luister saam na reusagtige vlieërs wat vragskepe oor die see kan trek - en hul koolstofvrystellings verminder
2023/10/02
Kom hoor hoe 'n ongewone bedreiging na vore getree het en 'n vreemde en onverwagte versoeningspoging
2023/09/29









