Potgooi

Beter as ʼn rekenaar Britse polisie gebruik super gesigherkenners
Beter as ʼn rekenaar? Britse polisie gebruik ‘super-gesigherkenners’

Kom hoor hoe polisiemagte beamptes gebruik wat ʼn uitsonderlike vermoë het om gesigte te onthou en ʼn bogemiddelde aanleg het om dié mense te identifiseer

2023/11/27

Untitled design
Vyf geheime om jou droomwerk los te slaan.

Daar is ʼn paar geheime wat suksesvolle werksoekers ken, en deur hierdie beginsels te volg, kan jy jou kanse op ʼn droompos aansienlik verhoog.

2023/11/22