Potgooi

Promo Facebook Ads Facebook Ads image ad 5
Regstellende aksie: Hoe lank is genoeg?

Solidariteit en die regering gaan aan die einde van November weer teen mekaar voor die Verenigde Nasies (VN) se Komitee vir die Uitskakeling van Rassediskriminasie (CERD) te staan kom.

2023/11/09

Picsart 22 09 06 12 18 22 778 1024x432
Soapreme Clean

Soapreme Clean bied aan jou die perfekte oplossings in skoonmaakmiddels vir huishoudelike & industruiële gebruik.

2023/11/09

Hoe uitgestorwe diere uit die dood teruggebring kan word
Hoe uitgestorwe diere uit die dood teruggebring kan word

Kom luister bietjie saam van ’n Australiese padda wat sy eie eiers ingesluk het tot wollerige mammoete, wetenskaplikes kom al hoe nader daaraan om langverlore spesies uit die dood terug te bring

2023/11/08

800k brein selle speletjie speel
800 000 brein selle speel speletjie

Kom hooer bietjie hierna, Hierdie 800 000 laboratorium-gegroeide breinselle kan 'n 1970's videospeletjie kan speel

2023/11/07

leë ruimte tussen atome thumb
Die leë ruimte tussen atome

Kom hooer oor die verstommende feit dat as jy al die leë ruimte sou verwyder van die atome waaruit elke mens op aarde bestaan, kan die hele wêreldbevolking in 'n appel pas

2023/11/06

egg substitute 1653413963
Watter plaasvervangers kan jy gebruik vir jou eiers?

Hoe gemaak indien voëlgriep dryg om die eiers van ons winkelrakke te verwyder? Waarmee gaan jy bak en brou?

2023/11/04

Trans Siberian Spoorweg Thmb
Trans-Siberiese Spoorweg

Kom luister saam na hierdie asemrowende Trans-Siberiese Spoorweg met `n reis van 9829 kilometer

2023/11/03