Potgooi

KI waarsku dat die uitwissings filosofie gevaarlik
Die stryd oor ‘n ‘gevaarlike’ ideologie wat Kunsmatige Intelligensie-debat vorm

Kom luister na kritici wat waarsku dat die uitwissings filosofie gevaarlik is, en die obsessie met uitwissing lei af van werklike probleme wat met KI geassosieer word

2023/11/20

Zombie Miere
Zombie Miere

Hoe die zombieswam miere se liggame oorneem om hul verstand te beheer. Die berugte parasiet se metodes is meer kompleks en meer sinister as wat enigiemand vermoed het.

2023/11/15

images
Kan jy jou maag gesond eet?

Wat benodig jou maag om gelukkig te wees? Hy het vesel nodig, nie eksotiese kameelmelk=kefir nie!

2023/11/13

Bluewater LakesFacebook2
Wêreld rekord van die Grootste Goudvis

Kom luister hier oor `n Britse hengelaar vang 'n goudvis van 30,4kg wat 'n wêreldrekord kan wees

2023/11/13