Potgooi
Radio advertensies kan jou potensiële kliënte direk bereik terwyl hulle klets of aanlyn rondsnuffel. Die voordele vir jou besigheid is eindeloos!
2023/08/16
Verleng die raklewe van jou gevriesde groente deur dit op die korrekte manier te verwerk.
2023/08/11
Het jy sekere reëls en regulasies by jou braai geleentheid? Luister wat het Marius hieroor te sê.
2023/08/11
Die versteekte koste van die Kunsmatige Intelligensie-oplewing, meer spesifiek; die sosiale en omgewings impak.
2023/08/10
Luister saam na wat die potensiaal nou is om reënwoude te monitor, deur middel van homeltuie.
2023/08/10
Ons gesels met Mike Jansen van Harmony Game Lodge( Addo). Luister gerus na hulle unieke verblyf opsies en pragtige besienswaardigehe.
2023/08/09
Radio Grootrivier gesels met Jono&Co oor hul nuwe liedjie: "Draai Terug". Ons vind meer uit oor die inspirasie agter hierdie treffende lirieke.
2023/08/09